Kampering

Tent & Karavaan staanplekke

Tariewe

Ons het in totaal 62 kampstaanplekke. Meestal is op gras geleë (6 bos staanplekke is op "woodchips" geleë) en elk het 'n krag punt en sy eie braai drom.

Inboek Tyd Na: 14h00

Uitboek Tyd Voor: 13h00

Tariewe (4 mense per staanplek):

Mid. Seisoen | 16 Januarie 2020 tot 3 Mei 2020 – R480 per nag
Paasnaweek | 9 April 2020 tot 13 April 2020 – R540 per nag
Winter Prys | 4 Mei 2020 tot 31 Augustus 2020 – R280 per nag
Mid. Seisoen | 1 September 2020 tot 10 Desember 2020 – R480 per nag
Vol Seisoen | 11
 Desember 2020 tot 13 Januarie 2021 – R580 per nag

‘n R100 sleutel deposito is betaalbaar per voertuig.

Pryse per kop ekstra (maksimum 6 mense per staanplek)

Mid. Seisoen | 16 Januarie 2020 tot 3 Mei 2020 – R120 per nag
Paasnaweek | 9 April 2020 tot 13 April 2020 – R120 per nag
Winter Prys | 4 Mei 2020 tot 31 Augustus 2020 – R70 per nag
Mid. Seisoen | 1 September 2020 tot 10 Desember 2020 – R120 per nag
Vol Seisoen | 11 Desember 2020 tot 13 Januarie 2021 – R145 per nag

Ablusie Geriewe

2 Ablusie blokke & 1 familie badkamer

Aantal Baddens: 1

Aantal Storte: 12

Aantal Toilette: 15

Mans Krippe: 2

Opwas Bakke: 4

Klere wasbakke: 2

Volg ons op

Waar is ons?

Vloedbos Christian Camp Logo

Seën jou gesin met ons jaarlikse christelike kampe

Familie kamp

September 2020

Manne kamp

Mei 2020