Kampering

Tent & Karavaan staanplekke

Tariewe

Ons het in totaal 62 kampstaanplekke. Meestal is op gras geleë (6 bos staanplekke is op "woodchips" geleë) en elk het 'n krag punt en sy eie braai drom.

Inboek Tyd Na: 14h00

Uitboek Tyd Voor: 13h00

Tariewe (4 mense per staanplek):

Mid. Seisoen | 25 Januarie 2021 tot 02 Mei 2021 – R520 per nag
Paasnaweek | 01 April 2021 tot 05 April 2021 – R580 per nag
Winter Prys | 03 Mei 2021 tot 31 Augustus 2021 – R340 per nag
Mid. Seisoen | 1 September 2020 tot 10 Desember 2020 – R480 per nag
Vol Seisoen | 11
 Desember 2020 tot 24 Januarie 2021 – R580 per nag

‘n R100 sleutel deposito is betaalbaar per voertuig.

Pryse per kop ekstra (maksimum 6 mense per staanplek)

Mid. Seisoen | 25 Januarie 2021 tot 02 Mei 2021 – R130 per nag
Paasnaweek | 01 April 2021 tot 05 April 2021 – R145 per nag
Winter Prys | 03 Mei 2021 tot 31 Augustus 2021 – R85 per nag
Mid. Seisoen | 1 September 2020 tot 10 Desember 2020 – R120 per nag
Vol Seisoen | 11 Desember 2020 tot 24 Januarie 2021 – R145 per nag

Camping
Resort
Camping
Campsites
Campsites
Day Visitor sites
Vloedbos Resort
Winter Sunset

Ablusie Geriewe

2 Ablusie blokke & 1 familie badkamer

Aantal Baddens: 1

Aantal Storte: 12

Aantal Toilette: 15

Mans Krippe: 2

Opwas Bakke: 4

Klere wasbakke: 2

Vloedbos Ablution
Vloedbos Ablution
Vloedbos Ablution
Vloedbos Ablution
Vloedbos Ablution
Vloedbos Ablution
Vloedbos Ablution
Vloedbos Ablution

Sel: +27 83 359 1505

Tel: 010 591 2198

Demichelle/Mariska

 

Email: info@vloedbos.co.za

 

Volg ons op

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon

Waar is ons?

Geleë in die hartjie van die Overberg tussen Caledon en Bredasdorp, 45km van Hermanus op die R326.

GPS: S34° 19’ 92’’, E19° 41’ 19’’

Vloedbos Christian Camp Logo

Seën jou gesin met ons jaarlikse christelike kampe

Familie kamp

September 2020

Manne kamp

Mei 2020

Vloedbos Ablution

Vloedbos Ablution